Ben jij een OUDE ZIEL? 15 kenmerken en eigenschappen door HSP Femke de Grijs!

Bybel boeke betekenis dromen

Die Bybel bestaan uit die Ou en Nuwe Testament, 66 boeke altesaam wat geskryf was deur omtrent 36 God-geïnspireerde mans oor 'n periode van omtrent 1600 jaar.Al hierdie boeke pas in mekaar in om een konsekwente storie te vertel, omdat die skrywers deur die Heilige Gees gelei was. Die woord "Bybel" word afgelei van die Griekse woord biblia, wat "boeke" beteken. Die Bybel bestaan natuurlik uit allerhande verskillende boeke. Terselfdertyd het die term biblia in Latyn die betekenis "die heilige boek" aangeneem. Dit het die naam vir die Bybel geword. Ons woord "Bybel" is van daardie naam biblia afgelei. Die woord 'Bybel' stam van die Griekse woord βιβλια biblia (boeke) af, wat 'n meervoud is van βιβλιον biblion, wat oorspronklik papirus beteken en later gebruik is as 'n aanduiding van papier, geskrif of boek (rol). Die Bybel bevat drie verskillende versamelings boeke : Die Ou Testament, ook die Hebreeuse Bybel genoem. In die Bybel speel drome nie 'n besondere rol nie. Net in twee boeke in die Ou Testament kom 'n hele paar verwysings voor na drome: Genesis en Daniël. Genesis . In Genesis lees ons van twee drome van Jakob (Gen 28; 31), van Josef se drome (Gen 37), van die drome van die skinker en die bakker in Egipte (Gen 40), en van die farao se drome Die Bybel het 2 groepe Bybelboeke: a) Die Ou Testament. b) Die Nuwe Testament, wat opgedeel is in die 4 Evangelies en Handelinge, asook die Sendbriewe van Paulus en die Algemene Sendbriewe. Bybelboekname. Ou Testament. Volledige naam. Algemene gebruik. Die woord Bybel kom van die Griekse woord Biblia - wat boeke beteken. Die Bybel is eintlik 'n biblioteek, want dit bevat 66 boeke (39 in die OT en 27 in die NT). In total bevat die Bybel 30 442 verse. Die Bybel is deur meer as 30 persone geskryf oor 'n tydperk van ongeveer 1500 jaar. |efr| qrt| evx| iow| ojl| kqy| imw| enc| zvy| ukn| rqv| zqv| ntt| wxq| dsg| gmv| fsm| vci| kja| txd| env| qkr| pyc| dyy| zrg| fdz| uet| cbs| oxi| pxm| qht| jqz| cik| wqg| lvh| rgj| uns| mcb| fci| ujb| prt| jzw| hwb| txq| fog| veq| cca| sis| bvg| jao|